Storti
Storti have been leaders in developing mixer feeder wagons over the past fifty years. The company, always characterised by innovation, has been investing a significant part of its turnover in scientific research regarding the quality of formulas needed for your livestock. Storti vertical and horizontal mixers provide the best mixes for all your feeding needs. Fitted with scales, you are ensured of the exact balance in your feed mixes from Storti machines. Robust, hard working wear-and-tear parts ensure low maintenance and high reliability. No matter what you need to mix, we can provide the mixer that can handle all your requirements.
For more information visit their website here.



Storti is reeds meer as vyftig jaar leiers in die ontwikkeling van voer meng waens. Hierdie innoverende maatskappy spandeer baie geld en tyd aan die wetenskaplike navorsing aangaande die gehalte van voer mengsels wat u benodig vir u lewende hawe. Storti horisontale en vertikale mengers voorsien die beste oplossings vir u voer behoeftes. Toegerus met gesofistikeerde skale, verseker Storti mengers dat die regte balans in voer mengsels gehandhaaf word. Geharde slytasie-onderdele verseker lae onderhoudskoste en betroubaarheid. Wat u ook al moet meng, ons het die menger wat aan u behoeftes sal voldoen.
