Lindana
All-Round woodchippers for mounting onto your tractor. Also available in self-drive models. This is not without reason the most popular wood chippers in the world. Functionality and flexibility have been crucial factors for many buyers. The Lindana is a disc chipper with hydraulic feed, three knives and three anvils. Simple, flexible and effective for wood chipping of branches and entire trees of up to 270mm in diameter. The wood is carried by two hydraulically powered feed rollers and cut at an angle of 90 degrees. This ensures the best chips available for compost and a home for micro organisms.
For more information visit their website here.





Veeldoelige houtkerwers om agter jou bestaande trekker te haak. Ook beskikbaar in selfaangedrewe modelle. Lindana is onomwonde die gewildste houtkerwers beskikbaar. Aanpasbaarheid is die wagwoord. Lindana is ‘n rotor kerwer met hidroliese voer aksie, drie lemme en drie aambeelde. Eenvoudig, buigsaam en uiters effektief vir die kerf van takke en kompleet bome tot en met ‘n deursnee van 270mm. Twee hidrolies aangedrewe rollers neem die hout tot by die aambeelde waar die hout teen 90 grade deur die lemme gekerf word. Die beste kerf vir die maak van kompos en die vestiging van mikro-organismes.
