Infaco
Infaco was found in 1985 as a family business. Infaco invented the world’s first electronic pruning shear in 1984. The range of top quality specialized tools has grown to four products specially designed for the needs of vineyard and fruit farmers. Nowadays the range consists of the electronic pruning shear, electric saw, electronic vibrating olive harvester and electronic thinner.
For more information visit their website here.





Infaco is in 1985 as familie-onderneming gestig. Infaco het die wêreld se eerste elektriese snoeisker in 1984 ontwerp. Sedertdien het die reeks gespesialiseerde toerusting van uitstaande gehalte uitgebrei om aan die spesifieke behoeftes van die wingerd- en vrugteboer te voldoen. Vandag bestaan die reeks uit die elektriese snoeiskêr, elektriese saag, elektriese olyfplukker en elektriese blom-uitdunner.
