Clemens
Clemens positioned itself as a leader in the manufacturing of specialized equipment for vineyards and orchards. Orchards Suppliers provide a wide range of these implements consisting of the following: trimmers, pruners, defoliators, seeders, power harrows and many more. We also supply the Vinescout self-steering system for your tractor.
For more information visit their website here.




Clemens het hulself gevestig as markleiers vir die vervaardiging van gespesialiseerde toerusting vir die wingerd en vrugteboer. Orchards Suppliers voorsien ‘n wye reeks van hierdie gespesialiseerde toerusting aan Suid-Afrikaanse landbouers. Clemens se reeks bestaan onder andere uit die volgende toerusting: Meganiese snoeiers, voor-snoeiers, ontblaarders, saaikaste, krag-eg en vele meer. Ons voorsien ook die Vinescout outomatiese stuurstelsel vir jou trekker.
