Balden
Baldan has for many years been the leader in preparing your land. The best and most cost effective offset disc machinery available. The most durable discs available in the world. Unique bearing system secures prolonged lifetime that improves productivity and reduces operating costs. With an average vertical down-force of 95kg per disc, Baldan is the leader in the field. Our posthole diggers provide three different augers - from 200mm to 360mm diameter to dig all the holes you need when planting poles in new orchards and vineyards. No matter what you do, you get more work done every day.
For more information visit their website here.





Baldan is jare lank reeds die leiers op die gebied van grondvoorbereiding. Die gehardste en mees effektiefste skottelwerktuie beskikbaar. Baldan maak gebruik van die mees gevorderde draag laers beskikbaar in die bedryf. Baldan se geharde skottels verseker ook die bewerking van talle hektare voordat hulle vervang hoef te word. Gemiddelde afwaartse druk van 95kg per skottel lewer werking waarby min kan kers vashou. Baldan meganiese gatgrawers, vergemaklik die plant van pale tydens vestiging van boorde en wingerde - vanaf 200mm tot 360mm deursnee in feitlik enige tipe grond. Ons verhoog onder alle omstandighede produktiwiteit en winsgewendheid.
