Call: +27 (0)23 347 2646
email orchard suppliers

Send us an email

All fields with an * are required.

Welcome to Orchard Suppliers

Orchard Suppliers, based in Worcester, Western Cape, South Africa is a top-tier agricultural company providing agricultural equipment, winery supplies and agricultural chemicals internationally.

The company was founded in 1922 and is committed to providing innovative and dependable solutions to farmers and businesses like yours. Our focus is to provide well proven products to improve quality and productivity, and ultimately to increase profitability for our customers.

We stand behind all of our products - no matter what! We will do whatever it takes to ensure that our customers remain loyal to the products we deliver to them.

Welkom by Orchard Suppliers

Orchard Suppliers, gebaseer in Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika is 'n hoog aangeskrewe landbou maatskappy wat landbou toerusting, wynkelder toebehore en landbou chemikalieë internasionaal voorsien.

Die maatskappy is in 1922 gestig en is verbind daartoe om innoverende en betroubare oplossing te voorsien aan boere en besighede soos joune. Ons fokus is om bewysde produkte te voorsien ten einde kwaliteit en produktiwiteit te verbeter, en uiteindelik om die winsgewendheid van ons kliënte te verhoog.

Ons staan agter ons produkte – ongeag! Ons sal alles in ons mag doen om te verseker dat ons kliënte lojaal bly teenoor die produkte wat ons aan hulle lewer.